×

_A-C

Botter

Kledingstof/materiaal 1 Krap die oorskot botter af. 2 Behandel vooraf met ‘n vlekverwyderaar 3 Was – gebruik die warmste water moontlik wat veilig is vir die tipe materiaal.   Stoffering/bekleedsel 1 Krap die oorskot botter af. 2 Sprinkel bakpoeier, maizena of ander absorbeerstof op die vlek.  Laat dit vir 10 tot 15 minute staan en stofsuig dan. 3 Gebruik ‘n skoon wit lap en spons die vlek met ‘n droogskoonmaakmiddel af. 4 Klad op die vlek tot die skoonmaakmiddel geabsorbeer […]