×

GH-vlekgids

Kerrie

Kledingstof/materiaal 1 Vryf met jou vingerpunte ‘n paar druppels gliserien op die vlek in en laat dit vir ‘n paar minute staan. 2 Spoel in koue water uit. 3 Was in die warmste water en tipe bleikmiddel (verkieslik chloorbleikmiddel) wat veilig is vir die materiaal. OF 1 Behandel vooraf met ‘n voorwas-vlekverwyderaar. 2 Was met chloorbleikmiddel, as dit veilig is vir die materiaal, of “Oxygen”-bleikmiddel. 3 As die vlek nie verdwyn nie, week vir ten minste 30 minute in ‘n […]