×
Skakel na Engels

Soet-soutpatats

‘n Lae GI-middagete propvol vitamiene

 

 

Maak ’n patat in die mikrogolf gaar (vyf tot ses minute). Sny dit oop en rond dit met ’n bietjie growwe maaskaas, songedroogde tamaties, sprietuie en roket af.

 

WENK Steek die skil ’n paar keer met ’n vurk voordat jy dit kook.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Drie slim slaaikeuses

Dié gewilde middagete kan jou beste vriend wees wanneer jy ’n dieet volg – of ’n lokval. Om te sorg...

Close