×
Skakel na Engels

Slegte asem?

Ses wenke vir hoe om slegte asem te voorkom en te behandel

Niemand hou daarvan om dit te hoor nie, maar dis erger as jy nié weet dat jou asem sleg ruik nie. Gelukkig is daar ’n paar dinge wat jy kan doen om jouself die verleentheid te spaar.

 

 

Voorkoming

  • Vermy gaskoeldrank en drankies met ’n hoë suikerinhoud, uie, knoffel, alkohol, kaas met ’n sterk geur, kos met speserye, en sigarette.
  • Drink agt glase water per dag, aangesien ’n droë mond tot die probleem kan bydra.
  • Moenie mondspoelmiddels gebruik nie; hulle kan die spoeg, wat ’n natuurlike asemverfrisser is, opdroog.

 

Tuisrate

  • Verander van tandepasta – gebruik een met teeboom-olie.
  • Drink ’n koppie tiemietee.
  • Kou vinkel, dillesade of ’n koffieboon.

 

Lees ook

’n Gesonde mond lei tot ’n gesonde liggaam

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Witter tande sonder ’n tandarts

Kry witter tande deur die regte kosse te eet (en te vermy!)

Close