×
Skakel na Engels

Ses lieflike blou-en-wit kopies

Gee jou huis daardie somergevoel met ’n bietjie blou. Hier is ses van ons beste blou-en-wit dekorkopies

 

 

1. Willow-sierbord R29,99, Mr Price Home

 

2. Quagga Fabrics-lampskerm met hadedapatroon R300, Hello Pretty

 

3. Keramiekbord R249, Weylandts

 

4. Henry Kuikens-kussingoortreksel met blommotief R183, 5 Rooms

 

5. Bakkie met kaleidoskooppatroon R45, Woolworths

 

6. Stel keramieklepels R89,99, Mr Price Home

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die kleur van 2014 is…

Pantone, die internasionale kleurkenner en verskaffer van proffesionele kleurstandaarde vir die ontwerpbedryf, het aangekondig Pantone Radiant Orchid (18-3224) is die...

Close