×
Skakel na Engels

Selebs met die mooiste kort haarstyle

’n Paar prentjiemooi redes om jou hare korter te laat knip

Lang hare kan soms ’n pyn wees: Dit neem langer om droog te blaas, dis moeiliker om te versorg (jy moet dit gereeld laat sny om gesplete punte te verwyder) en stilering kan ook tydrowend wees. ’n Korter snit klink dus aanloklik, maar baie vroue is bang vir ’n drastiese haarverandering. Is jy een van hulle? Hierdie selebs wys dat kort hare ook vroulik, sjiek en sexy kan lyk. Dalk laat hul style jou van plan verander …

Cara Delevingne

Baie mense vra deesdae hul haarkapper vir dié model en aktrise se oulike elfiesnit.

 

A post shared by Cara Delevingne (@caradelevingne) on

 

A post shared by Cara Delevingne (@caradelevingne) on

Lees: Dís hoekom vroue hul haarstyl ná ’n mislukte verhouding verander

Maria Borges

Dié Victoria’s Secret-model weet dat kort hare ’n groot impak kan maak. Ons is dol oor haar hare!

 

A post shared by MARIA BORGES (@iammariaborges) on

 

A post shared by MARIA BORGES (@iammariaborges) on

Katy Perry

Hierdie sangeres sê sy het haar hare kort geknip om haar 30’s te vier!

 

A post shared by KATY PERRY (@katyperry) on

 

A post shared by KATY PERRY (@katyperry) on

Lees: Is dit waar dat jou hare vinniger groei wanneer jy dit laat sny?

Coco Rocha

Dié model se funky snit komplementeer haar gelaatstrekke perfek.

 

A post shared by Coco Rocha (@cocorocha) on

 

A post shared by Coco Rocha (@cocorocha) on

Janelle Monáe

Kort hare hoef nie noodwendig informeel te lyk nie; dollie dit maklik met treffende bykomstighede op.

 

A post shared by Janelle Monáe (@janellemonae) on

 

A post shared by Janelle Monáe (@janellemonae) on

Scarlett Johansson

As jy jou hare bo-op langer los en die kante korter laat knip, kan jy lekker met verskillende voorkomste speel.

FOTO: Gallo Images/Getty Images

LEES OOK:

4 goed wat alle vroue oor 40 van hul hare moet weet

Die voor- en nadele van haarverlengings

Vier haarstyle wat die jare sal laat waai

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
8 vlegselidees uit Hollywood

Van Franse tot visgraatvlegsels

Close