×
Skakel na Engels

Sê koebaai vir vuiligheid met hierdie wonderlike produk

Takel vuiligheid met hierdie briljante produk
Plush webvetorial feb

Die eerste maand van 2018 het gekom en gegaan, en as jy dit nog nie gedoen het nie, is dit tyd om jou huis behoorlik skoon te maak ná al die vierings van die feestyd. Plush Supreme het die perfekte produk om jou huis tjoef-tjaf agtermekaar te kry.

Plush Supreme All Purpose Cream is ’n fantastiese toevoeging tot Plush se wonderlike reeks huisskoonmaakprodukte. Hierdie veeldoelige reinigiger is spesiaal geformuleer om hardnekkige vuiligheid en aanpaksels te verwyder. Gebruik dit net so of verdum met water. Of dit jou kombuis of badkamer is wat moet skoonkom, hierdie veeldoelige room sal enige oppervlak silwerskoon maak. Dis in 750 ml-bottels in vier variante beskikbaar: Lemon, Lavender, Potpourri en Spring Fresh. 

 

plush jan 2018

Wil jy weet hoe om hierdie wonderlike produk te gebruik? Volg net dié maklike instruksies:

Hoe om Plush Supreme All Purpose Cream te gebruik:

1. Skud die bottel Plush Supreme All Purpose Cream.

2. Toets ’n bietjie van die room op ’n klein deel van die item wat jy wil skoonmaak.

3. Wend Plush Supreme All Purpose Cream op ’n klam lap aan.

4. Vee die oppervlak wat jy wil skoonmaak af en spoel met skoon water af.

Plush Supreme All Purpose Cream en ander fantastiese Plush-huissorgprodukte is by alle toonaangewende kleinhandelaars beskikbaar.

Volg @PlushSA op Facebook of @Plush_ZA op Twitter, of besoek Plush vir nog inligting oor Plush.

 

Plush logo

 

Hoofoto: iStock/JackF

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 terug-skool-toe-produkte vir jou kinders se skoene

Maak seker jou kind sit sy beste voetjie(s) dié skooljaar voor!

Close