×
Skakel na Engels

Probeer die nuwe eenmalige Aussie-haarprodukte

“Die lewe gaan oor meer as net jou hare, maar dis ’n goeie plek om te begin.” Dis die filosofie agter die Aussie-handelsmerk – en ons stem saam

 

 

Die Australiese handelsmerk Aussie het pas ’n eenmalige weergawe van die Street Art Design Edition bekend gestel. Dis eksklusief by Clicks-winkels landwyd beskikbaar. Dit bestaan uit die 3 Minute Miracle Reconstructor Deep Conditioner, Mega Shampoo en Mega Instant Conditioner. Al drie produkte bevat die fantastiese bestanddele wat Aussie so gewild maak, soos Australian Kangaroo Paw Flower Extract, wat hare reinig sonder om dit te laat platval.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die Remington Pearl Wand

Los, lewendige krulle is nou weer hoogmode en ’n haarstaf is die maklikste manier om jou hare ’n bietjie ekstra...

Close