×
Skakel na Engels

Prettige doendinge vir die hele gesin voor Kersfees

Ons het iets vir jou; van kos-en-wyn-proesessies tot vlooimarkte

KAAPSTAD

 

Avondale Avant-Garde Proe

Avondale het in samewerking met die bekende sjef Reuben Riffel die delikate balans tussen kuns, kos en wyn verken vir ’n Avant-Garde Proe-ervaring.

 

 

JOHANNESBURG

 

Sleeping Beauty On Ice

Die internasionale danssensasie The Imperial Ice Stars is terug in SA ná ’n wêreldtoer met Sleeping Beauty On Ice.

 

 

 

PRETORIA

 

Lewendige jazz

Klink ’n glasie op die klanke van lewendige jazz met Tinyiko by Morula. Elke Sondag van 15:00 tot 18:00.

 

 

 

DURBAN

 

Sunday Salsa Social

Voel die ritme en salsa tot ounag by Yossi’s.

 

 

BLOEMFONTEIN

 

My Country deur John Meyer

Moenie dié uitstalling van 10 plaaslike landskappe deur een van Suid-Afrika se voorste kontemporêre realistiese skilders, John Meyer, misloop nie.

 

 

PORT ELIZABETH

 

Koningstrand-vlooimark

Stap rustig al langs die see in Humewood terwyl jy deur dié mark se interessante stalletjies snuffel.

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
’n Kerskaartjie met ’n verskil

Het jy en jou familie reeds julle Kerskaartjies uitgestuur? Die Holderness het hulle s’n bietjie anders gedoen dié jaar…

Close