×
Skakel na Engels

Peusel slim

Wat om te doen as daardie laatnag-hongerpyne toeslaan

Wanneer laatnag-hongerpyne toeslaan…

is dit maklik om te dink dat net nog een happie of skeppie nie ’n verskil sal maak nie. Maar ’n hersiening van Amerikaanse dieetgewoontes het bevind dat peuselkos tot 25% van alle kilojoules wat jy inneem, uitmaak – tot sowat 2 428 kJ ’n dag. En ’n studie deur navorsers aan die University of North Carolina by Chapel Hill in die VSA wat meer as 30 jaar se eetpatrone bestudeer het, het bevind dat tussenmaaltyd-happies die hoof-sondaar is in die styging van kilojoule- inname.

 

Peusel dus slim:

Vul voedingsgapings (soos om jogurt te eet vir kalsium); kies kos wat jou honger stil en onthou om peuselhappies by jou kilojoule-begroting te tel.

 

Lees nog:

10 Maniere om die kosdrange te kortwiek

Jennifer Hudson se gesonde gewoontes 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Verhang die bordjies

Spierwit breekware is ideaal vir alledaagse gebruik, maar borde met pragtige motiewe of woorde op, druk ’n keurige stempel op...

Close