×
Skakel na Engels

Ottomania

Te min spasie? ’n Ottoman is meerdoelig in enige vertrek – gebruik dit as ’n ekstra oppervlak of sitplek. Kliek op die skakels om enige van dié lieflike items te koop

 

 

1. Sit jou skinkbord met oggendtee hierop neer. R599, Mr Price Home

2. Dié kubus is ideaal as ’n sitplek en vou uit in ’n enkelbedmatras (ook beskikbaar in dubbelgrootte). R1 599, Bloc Shop

3. Dié internasionaal geïnspireerde goiing-ottomans is die perfekte manier om meer sitplek te skep sonder dat dit te veel spasie inneem. R995 each, Coricraft

4 Dié stewige leer-en-suède-ottoman is ’n voorbeeld van die industrieel-sjiek neiging. R1 495, Block & Chisel

5 Dié rottang-ottoman is ’n gemaklike sitplek en perfek vir ’n onderdak-patio. R2 495, Weylandts

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 wen-wenke vir handdoeke

Is jou badhanddoeke al ’n bietjie verweer? Of ruik dit muf? Ons het vir jou oplossings vir vyf algemene probleme...

Close