×
Skakel na Engels

Ons gunsteling-uitrustings van die 2018 Golden Globe-toekkeningsaand

Swart was die in-kleur op die rooi tapyt

Hollywood se toekenningseisoen het op Sondag 7 Januarie 2018 met die Golden Globes-geleentheid afgeskop, en ons is in die sewende (mode)hemel! Hoewel almal nie as trofeewenners kan wegstap nie, verdien hulle in ons oë ’n goue sterretjie vir styl. Bekendes het hulle vanjaar in swart uitgedos ter ondersteuning van die Time’s Up-veldtog teen geslagsongelykheid en seksuele teistering. Hier’s ’n paar van ons gunstelingvoorkomste van dié glansgeleentheid.

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog. 

Die aktrise Kate Hudson

 

Kerry Washington van The Fixer

 

Die Australiese ster Margot Robbie

 

Die aktivis en stigter van die #MeToo-beweging, Tarana Burke (links), saam met die aktrise Michelle Williams

 

Die segsvrou van die Landmine-free World-veldtog, Loung Ung (links), en die Academy Award-bekroonde aktrise Angelina Jolie

 

Die aktrise en skrywer Issa Rae

 

Die aktrises Octavia Spencer (links) en Jessica Chastain

 

Vanjaar se wenner van die Golden Globe vir beste akteur in ’n TV-dramareeks en die ster van This Is Us, Sterling K. Brown, saam met sy vrou, Ryan Michelle Bathe

 

This Is Us Susan Kelechi Watson

 

Die aktrise Meryl Streep (links) en Ai-jen Poo, hoof van die National Domestic Workers Alliance

 

Die Black-ish-aktrise Tracee Ellis Ross

 

Die Golden Globe-benoemde Nick Jonas

 

How To Get Away With Murder se Viola Davis

 

James Franco, die wenner van die Golden Globe vir beste akteur in ’n musiek- of komedierolprent

 

Nicole Kidman, wenner van die Golden Globe vir die beste aktrise in ’n beperkte reeks of rolprent wat vir televisie geskep is

Alle foto’s is van Getty Images verkry. 

 

LEES OOK:

10 TV-reekse wat jy nie mag misloop nie

Beroemde ouers deel hul verantwoordelike benaderings tot ouerskap

Selebs met die mooiste kort haarstyle

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maak ’n top van ’n syserp in 3 maklike stappe

Ons kan nie wag om dit te probeer nie!

Close