×
Skakel na Engels

Ons gunsteling-rooitapyt-uitrustings van 2017

Hier is die uitrustings wat die kollig gesteel het!

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

Van die room van Hollywood tot koninklikes, van helder tot swart, en van klassiek tot speels, 2017 se rooitapyt-style het nie teleurgestel nie! 

Embed from Getty Images

Naomi Watts by die CinemaCon in Las Vegas in Maart

Embed from Getty Images

Kerry Washington by die LACMA Art+Film Gala in Los Angeles in November

Embed from Getty Images

Jennifer Lawrence by die Britse rolprentpremière van Mother! in Londen in September

Embed from Getty Images

GH se voorbladster Sarah Jessica Parker by die New York City Ballet se herfsgala in September

Embed from Getty Images

Gal Gadot se aankoms by die première van Wonder Woman in Hollywood in Mei

Embed from Getty Images

Jessica Chastain by die Britse rolprentpremière van Molly’s Game in Londen in Desember

Embed from Getty Images
Susan Sarandon op die rooi tapyt by die vertoning van The Leisure Seeker in September in Venesië, Italië
Embed from Getty Images

Viola Davis by die Oscars in Hollywood in Februarie

Embed from Getty Images
Oscar-wenner Emma Stone by die Oscars in Hollywood in Februarie

Embed from Getty Images
Michelle Pfeiffer by die première van Murder on the Orient Express in Londen in November

Embed from Getty Images
Ajak Deng by die Murder on the Orient Express-première
Embed from Getty Images
Daisy Ridley by die première van Murder on the Orient Express
Embed from Getty Images
Lucy Boynton by die première of Murder on the Orient Express

Embed from Getty Images
Reese Witherspoon en Nicole Kidman by die jaarlikse Gotham-toekenningsaand vir onafhanklike rolprente in New York in November

Embed from Getty Images
Cate Blanchett by die Dubai Internasionale Rolprentfees in Desember

Embed from Getty Images
Die Suid-Afrikaans-gebore prinses Charlene van Monaco se aankoms by die Rooi Kruis-bal in Julie, vergesel deur haar man, prins Albert II
Embed from Getty Images
Charlene se skoonsuster, prinses Caroline, by die Rosebal in Monaco in Maart
Embed from Getty Images 
Catherine, die hertogin van Cambridge, en prins William se aankoms by die Royal Variety Performance in Londen in November

 

LEES OOK:

Sterre se moderne weergawes van klassieke Oscar-rooitapytvoorkomste

GH se Junie-voorbladster, Nicole Kidman, steel die kollig by die Cannes-rolprentfees

4 skoonheidslesse van wyle prinses Diana

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ons gunsteling-uitrustings van die 2018 Golden Globe-toekkeningsaand

Swart was die in-kleur op die rooi tapyt

Close