×
Skakel na Engels

Ondersteun jou geheue en konsentrasie met Vital IQ Boost

Vital IQ Boost is ʼn kragtige aanvulling wat spesifiek geformuleer is vir die ondersteuning van geheue en konsentrasie

DURF DIE BOEKE AAN

Vraag

Ek werk tans voltyds en swot deeltyds. Dit is vir my baie moeilik om saans agter die boeke in te skuif na ʼn lang dag by die werk, selfs al is ek hoe gedissiplineerd. Is daar iets wat ek kan neem om my te help om my studietyd ten volle te benut? Dit is vir my baie belangrik, omdat ek dit sien as ʼn middel tot loopbaanbevordering. Eksamen lê om die draai, en ek benodig hulp.

 

Antwoord

Dit is pryswaardig dat jy die uitdaging van studeer terwyl jy werk die stryd aangesê het. Jou vasberadenheid en ambisie sal verseker jou help in jou loopbaanbevordering. Omdat jy bedags en snags breinkrag benodig, moet jy voedingstowwe inneem wat jou brein ondersteun. Voedingstowwe wat jou brein gesond hou sluit in omega 3-vetsure (olierige vis soos salm) en B-vitamiene (heelgraan ontbytkosse, maer vleis, suiwel, eiers, vis en bone). Natuurlike remedies soos Ginkgo biloba en phosphatidylserine is ook welbekend daarvoor om geheue en konsentrasie te ondersteun.

 

VITAL DESKUNDIGES

Bo en behalwe ons dieetkundiges wat uitmuntende klantediens lewer, neem ons ook voedseltegnoloë en aptekers in diens om te verseker dat ons vervaardigingsfasiliteit aan internasionale gehaltestandaarde voldoen. Elke rumateriaalstel word deur gekwalifiseerde skeikundiges nagegaan en deeglik getoets. Alle produkte word ingevolge die standaarde van die jongste (huidige) streng internasionale Farmaseutiese Goeie Vervaardigingspraktyk (cGMP) vervaardig.

Slegs ’n paar maatskappye wêreldwyd voldoen aan dieselfde gehaltestandaarde, en Vital is dus ’n trotse en gehaltegedrewe bedryfsvoorloper.

 

    Andrea du Plessis, VITAL HEALTH FOODS VOEDINGSDESKUNDIGE

 Skandeer om Andrea se Facebook-blad te besoek 

 

 

DIE VITAL-DESKUNDIGES BEVEEL AAN

Vital IQ Boost

Vital IQ Boost is ʼn kragtige aanvulling wat spesifiek geformuleer is vir die ondersteuning van geheue en konsentrasie, asook die handhawing van gesonde sirkulasie en senustelsel. Dit bevat:

  • Ginkgo biloba-blaar
  • Phosphatidylserine
  • Salmolie
  • B-vitamiene

Advertensie-promosie namens Vital Health Foods uitgereik.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoekom jy ’n mediese fonds moet hê

Om jou lidmaatskap van ’n mediese fonds te kanselleer om op die kort termyn geld te spaar, kan jou en...

Close