×
Skakel na Engels

Omgekeerde balayage beloof om die volgende groot haarneiging te wees

Ons sal graag wil hoor wat jy daarvan dink . . . Deur Hanna Ibraheem
haarneiging

Verlede jaar was daar ’n hele rits haarneigings wat op die modehorison verskyn het, en dan weer soos mis voor die son verdwyn het (jip, luiperdmotief-hare was ook op daardie lys!). Met die oog op 2018 se nuutste tendense blyk daar een haarvoorkoms te wees wat anders is as enige iets wat ons al gesien het . . .

Pin hierde artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

Omgekeerde balayage is as een van 2018 se grootste neigings aangewys:

 

YAY OR NAY? #REVERSEBALAYAGE The latest Instagram color trend? Reverse brunette balayage, created by a Reddit user (and first spotted by PopSugar) named DEH0001, a.k.a. hairstylist Deryn Daniels, who works at Chrome Salon in Evergreen, Colorado. The bouncy waves she created are gold near the scalp, and then gently morph into various shades of brown, ending with a chocolate hue at the ends of the hair. “In a world full of blonde balayage, be a reverse,” she writes. Whether you love it or hate it, maintaining color tone and brilliance is key to making this look intentionally created. Trust your EXURE Trio! . . . #exure #exurebeauty #exurerevitalize #exurious #haircare #leave-in #conditioner #hair #fashion #beauty #winterhair #hairhack #americansalon #modernsalon #beautylaunchpad #behindthechair #hairproducts

A post shared by Exure, Inc. (@exurebeauty) on

Gewone balayage behels dat iemand se donker hare ligter gekleur word, maar hierdie nuwe tegniek behels dat ligte hare donkerder gemaak word.

Volgens wat die kleurspesialis Cassie Cohen aan Pop Sugar in Brittanje vertel het, is die hele punt van dié voorkoms ’n “ommekeer van dit wat die son van nature aan jou haarkleur sal doen”. 

 

Platinum ✨ #reversebalayage #licensedtocreate #blondehair #instylesalon #bright #highlights #bright

A post shared by Destiny Day (@_destinyshairdesign_) on

Haarkleurtendense behels gewoonlik dat donkerder hare al hoe ligter na onder raak, en dis wat hierdie styl so anders en uniek maak. Wat sê jy – sal jy dit probeer?

Uit: Good Housekeeping UK

FOTO: iStock/Alex_Doubovitsky

LEES OOK:

6 maniere om te verseker dat jy nóóit weer spyt is oor jou haarsny nie!

Hoe om die leeftyd van jou nuwe haarkleur te verleng

Dít gaan 2018 se gewildste haarneigings wees

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
6 maniere om te verseker dat jy nóóit weer spyt is oor jou haarsny nie!

Ons almal was al daar ... Deur Sophie Hines.

Close