×
Skakel na Engels

Oefen vir ’n gesonde hart

Ons het gedink ons deel maar ’n paar wenke om jou hart gesond te hou in die maande wat voorlê!

 

 

Verbrand 420* kilojoules in 10 minute

 

Jy kan dié roetine in ’n japtrap in jou huis volg en dit sal jou viets hou – in minder tyd as wat dit vat om park toe te stap.

 

  • 1 minuut: Lig gewigte 30 kJ
  • 3 minute: Spring tou 150 kJ
  • 3 minute: Doen sterspronge 120 kJ
  • 3 minute: Draf op die plek 120 kJ

 

Jippie! Jy verdien nou ’n Lindt Lindor-melksjokoladetruffel.

 

* Kilojouleverbranding is gegrond op ’n vrou wat 68 kg weeg

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Rys is slim spys!

As jy rys eet, eet jy minder kilojoules

Close