×
Skakel na Engels

Nuwe vaardighede

Maak 2014 ’n jaar van leer. Probeer iets nuuts – dalk vat ’n nuwe passie vlam!

 

 

CAPOEIRA

 

Probeer hierdie gevegskuns. Die wortels daarvan is in die Afro-Brasiliaanse slawekultuur.
www.heartofobs.co.za
www.capoeirasa.co.za
wwwcapoeiradonatal.weebly.com

 

MEDITASIE

 

Leer hoe om jou gedrag te verander en word ’n gelukkiger mens met behulp van meditasie.
www.meditationcapetown.org
www.whatson.co.za
www.meditateindurban.org

 

SALSA

 

Die salsa is die meeste pret wat jy op die dansvloer kan hê.

 

www.quepasa.co.za
www.alloutsalsa.com
www.whatson.co.za

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Top-drie geleenthede vir die week

Raak wys, klim ’n koppie uit of gaan kuier by ’n markie

Close