×
Skakel na Engels

Noodnommers wat jy nodig het wanneer jy op die N2 ry

Bêre hierdie nommers onder snelbel!
nommers

As jy gereeld op die N2 naby die Kaapstadse Internasionale Lughawe ry, is dit dalk ’n goeie idee om hierdie nommers onder snelbel te bêre:

1. 24-uur-noodnommer: 021 946 1646 of 021 812 4581/2

2. Die N2-noodnommer: 0800 65 64 63

3. ER24: 084 124

4. Stad Kaapstad se noodbeheerkamer: 021 480 7700

5. Insleepdiens: 021 703 2233, 082 658 0260

6. Polisiekantoor by Kaapstadse Lughawe: 021 927 2900

7. Ambulans: 10177

8. Lughawe-sekuriteit: 021 937 1229

9. Kom Veilig Aan (om ’n voorval aan te meld): 0861 400 800

Jy kan ook met die N2 Safe Project in aanraking kom en hulle op Facebook volg.

Van: WOW

FOTO: iStock/Ivanko_Brnjakovic

LEES OOK:

5 redes om ’n nuwe motor te koop

10 maniere om rugpyn te keer wanneer jy reis

6 maniere om vlugvoosheid vinnig af te skud

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Installeer jou kind se karstoeltjie met ISOFIX

Die veiligste motorsitplekke vir kinders

Close