×
Skakel na Engels

Naweekpret wat dit sal laat voel of jy steeds met vakansie is

Jy kan steeds pret hê al is jy terug by die werk

KAAPSTAD

 

L’Ormarins Queen’s Plate

Die Kaap se toonaangewendste perdewedrenbyeenkoms word Saterdag 11 Januarie op die Kenilworth-renbaan gehou.

 

 

JOHANNESBURG

 

Ruby Wax ­– Out of Her Mind

Op ’n tyd in ons lewe sal een uit vier mense ’n geestesongesteldheid hê. Bring drie vriende saam na dié skreeusnaakse vertoning!

 

 

DURBAN

 

Tropical Beats on the Beach

Geniet Saterdae van 18:00 tot laat Zack’s se gratis reggae- en R&B-musiek op Noordstrand.


Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Prettige doendinge vir die hele gesin voor Kersfees

Ons het iets vir jou; van kos-en-wyn-proesessies tot vlooimarkte

Close