×
Skakel na Engels

’n Ongelooflike kuur vir slapeloosheid

Ons het hierdie ongelooflike truuk probeer en dit werk sowaar!
slaap

Ons was al almal daar – desperaat om te slaap, maar ons kan net nie afskakel en wegdryf nie. Dié eenvoudige asemhalingsoefening sal ’n groot verskil maak. Ons het dit oor en oor probeer en dit werk regtig. Lees hier wat om te doen.

Die 4-7-8-tegniek om aan die slaap te raak

  1. Asem vir 4 tellings in.
  2. Hou jou asem vir 7 sekondes in.
  3. Asem vir 8 sekondes uit.

Ja, dis dit! Probeer dit en laat ons weet of dit vir jou werk. Ons dink jy sal verras wees oor hoe doeltreffend dit is.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Palmhandsak vir ’n dagvoorkoms

Dink jy jou gunsteling-aandhandsak moet in die kas bly wanneer jy ’n informeler uitrusting dra? Verkeerd! Hier is drie idees...

Close