×
Skakel na Engels

’n Amandel ’n dag …

Die 16de Februarie is Nasionale Amandeldag, en danksy die talle gesondheidsvoordele en uiterse veelsydigheid van dié neut is dit g’n wonder dat hy sy eie spesiale dag het nie!

 

Hulle sê dinamiet kom in klein pakkies, en amandels is geen uitsondering nie! Dié neute is nie net heerlik en superveelsydig nie, maar dit hou ook reuse-gesondheidsvoordele in, soos om:

  • sterk bene en tande te help bou
  • “slegte” cholesterol te verlaag
  • breinfunksionering te verhoog
  • bloeddruk te reguleer, en
  • die liggaam met noodsaaklike minerale te voed.

 

Vier Nasionale Amadeldag met een van hierdie watertand-resepte:

Meellose brownies met karamel en amandels

Kakao-en-amandel-smoothie

Amandel-en-kruisement-pesto

Cajun-salm met ’n amandelkors

 

Lees ook:

Is neute goed vir jou?

Voedsame neute

3 superkosse wat jy behoort te eet

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief