×

3 Vrugtekoek

variasies

Dié Maand Se Selebsjef

Claire Allen

Claire is ’n regte see-en-sand-meisie – sy het in KwaZulu-Natal grootgeword voordat sy na Kaapstad verhuis het. Jy sal haar dalk van MasterChef South Africa 3 herken, of van haar blog, Food is Love. Claire bestuur nou haar eie geleentheidskoördineringsmaatskappy, Signature Productions, wat al langer as ’n dekade haar kreatiewe uitlaatklep is.

Skep dit met MOIR’s en Wen!

Wil jy ’n fantastiese MOIR’s-geskenkpak wen?
Kliek hier om al die besonderhede op Goeie Huishouding se Facebook-blad te kry.

KLIEK HIER >