×
Skakel na Engels

Laai ’n gratis templaat vir ’n HALLO-plakker af

Ons dink dit sal ’n oulike geskenk vir nuwe intrekkers maak!

HALLO-plakker

’n “Hallo”-plakker op jou voordeur sal vir seker jou bure laat glimlag. Kliek hier en laai die templaat af, trek die buitelyne op ’n vel viniel af en sny dit versigtig met ’n kunsmes uit.

Of volg ons voorbeeld en bestel een van www.mywalltattoos.com. Jy sal sowat R40 vir ’n “hallo”-plakker van 15 cm betaal.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Gratis eetbare koekversierings

Versier ’n koek of kolwyntjies vir ’n partytjie met Snowflake se reeks eetbare Disney-suikerversierings

Close