×
Skakel na Engels

Kyk: Laat George Clooney jou maan toe neem

Sekere dinge raak regtig beter met ouderdom
George Clooney

Die man wat die wêreld laat swymel, George Clooney, was onlangs in ’n kort filmdokumentêr genaamd Starmen te sien. Dié minifliek is gemaak ter viering van die 60ste herdenking van die legendariese maanhorlosie.  Die fliek het ons hart gesteel met ’n eenvoudige vertelling van George wat sy kindertydheld, die ruimtevaarder Buzz Aldrin, ontmoet.

Kyk die 7 minute lange video hier: 

FOTO: Gallo Images/Getty Images

LEES OOK:

10 TV-reekse wat jy nie mag misloop nie

Die 10 musiekvideo’s wat in 2016 die meeste gekyk is

Getoetste produkte: Sakpas TV’s

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Keer dat jou ooggrimering jou ouer laat lyk met wenke van Adele se grimeerkunstenaar

Kikker jou kykers op met hierdie bekende grimeerkunstenaar se beproefde raad. Deur Bridget March

Close