×
Skakel na Engels

Kyk dít die naweek!

12 to 14 September 2014

 

 

12 tot 14 September 2014

 

THE GIVER (Sci-fi, Drama, Fantasy)

Vrydag 12 September in Ster-Kinekor- en Nu Metro-teaters (OB10-12G)

 

Dié fliekaanpassing van die gewilde gelyknamige tienerroman spog met Jeff Bridges, Meryl Streep, Brenton Thwaites, Alexander Skarsgård, Katie Holmes, Taylor Swift, Cameron Monaghan, Odeya Rush en Emma Tremblay in die rolverdeling.

 

NOW YOU SEE ME (Riller)

Sondag 14 September op M-Net om 20:05 (OB13)

 

’n FBI-agent is op soek na die geheime van vier goëlaars van Las Vegas wat bankrooftogte tydens optredes uitvoer. Dis fassinerend om te besef hoe nader jy kyk, hoe minder sien jy. Met Jesse Eisenberg, Woody Harrelson, Isla Fisher, Morgan Freeman en Mark Ruffalo.

 

 

Kyk die lokprente!

 

 

 

 

http://youtu.be/KzJNYYkkhzc

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Robin Williams se huldeblyk

’n Spesiale huldeblyk aan die legendariese Oscar-wenner, komediant en akteur Robin Williams gaan dié naweek op M-Net Movies Showcase (kanaal...

Close