×
Skakel na Engels

Kry R15 kontant terug wanneer jy ons Oktober-uitgawe met SNAPnSAVE koop!

Koop ons Oktober-uitgawe en jy sal R15 kontant terugkry wanneer jy die inkopie-app SNAPnSAVE gebruik
Oktober-uitgawe

Wat is SNAPnSAVE?

SNAPnSAVE is ’n inkopie-app wat jou kontant teruggee wanneer jy in ’n winkel koop. Jy kan regte kontant terugkry vir verskeie produkte wat jy by groot Suid-Afrikaanse kleinhandelaars koop. Laai net die gratis inkopie-app op jou foon af, skep ’n profiel, merk die aanbiedings waarvan jy hou en gaan doen dan inkopies. Dis regtig so eenvoudig! 

Kyk hierdie video om uit te vind hoe om SNAPnSAVE te gebruik nadat jy dit afgelaai het:

6 maklike stappe om SNAPnSAVE te gebruik en R15 terug te kry wanneer jy ons Oktober-uitgawe koop:

STAP 1: Maak die SNAPnSAVE-app oop en kyk watter kontantkoepons beskikbaar is.

STAP 2: “Merk” die koepons van die produkte wat jy wil koop.

STAP 3: Gaan na jou gewone supermark en koop jou Goeie Huishouding.

STAP 4: Kliek op die “Snap”-ikoon en kies die winkel waar jy gekoop het. Kies die aanbod en skandeer jou betaalpuntstrokie, en selekteer dan “Submit”.

STAP 5: Jy sal binne drie dae ’n boodskap van die span kry om jou in kennis te stel dat jou “snap” bevestig is, waarna jy op die “Wallet”-ikoon kan kliek om te kyk hoeveel jy gespaar het.

STAP 6: Jy kan jou kontant in enige stadium terugkry en dit sal via EFO na jou persoonlike bankrekening oorgedra word, waarna jy daarmee kan doen wat jy wil.

Kliek HIER vir hierdie fantastiese aanbod!

Hierdie fantastiese inkopie-app is by Spar, Checkers, Shoprite, Game, Checkers Hyper, Dis-Chem, Pick n Pay, Pick n Pay Hyper, Clicks, Woolworths, Makro, OK, Food Lover’s Market, enige vulstasie, Shoprite Usave en CNA beskikbaar.

Besoek www.snapnsave.co.za om meer oor SNAPnSAVE te wete te kom.

FOTO: iStock/Poike

LEES OOK:

Koop vandag nog die Oktober-uitgawe van GH!

Jou sterre Oktober 2017

Yuppiechef open sy eerste fisieke winkel op 1 Oktober

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kry die kos en geure wat jy nodig het

Dit begin alles by jou

Close