×
Skakel na Engels

Koop vandag nog die September-uitgawe van GH!

Die nuwe uitgawe van Goeie Huishouding met die inspirerende Sarah Jessica Parker op die voorblad is nou beskikbaar!
Sarah Jessica Parker

Vir ewig & altyd: Sarah Jessica Parker

Sarah Jessica Parker gesels oor ouerskap, parfuum, die paparazzi, haar nuwe TV-reeks en meer.

Wil jy jou huis verf?

Kry die perfekte kleur vir enige vertrek in jou huis.

Raad met jou hare

Lyk elke dag fantasties.

Die gevare van sosiale media

Dink voordat jy jou kinders se lewe aanlyn deel.

Keer perfeksionisme dat jy voluit leef?

Ons gee raad oor hoe jy dit kan verander.

5 sakpas Banting-aandetes

Vinnige, maklike trooskos.

Ruk jou huis reg!

101 wenke en kopies vir ’n netjiese huis.

WEN! WEN! WEN!

Wen 1 van 9 Pongrácz-geskenkpakke ter waarde van R560 elk!

Wen 1 van 2 Philips Viva Collection Airfryers ter waarde van R2 000 elk!

Wen ’n Africa Rising-hangertjie ter waarde van R3 800 van Legacy Collection!

Wen 1 van 2 Environ Skin Care-geskenkpakke ter waarde van R3 065 elk!

Wen 1 van 10 brood- of veeldoelige messe ter waarde van R900 elk van Panorama Knife!

Wen ’n 57 cm-Weber Mastertouch met ’n gourmet-braaistelsel en vyf resepteboeke ter waarde van R5 300!

Koop hierdie uitgawe hier of teken in.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief