×

Koop vandag nog die Junie-uitgawe van GH!

Die nuwe uitgawe van Goeie Huishouding met die inspirerende Nicole Kidman op die voorblad is nou beskikbaar. Lees verder oor wat jy binne-in kan verwag:
junie-uitgawe 2017

Nicole Kidman – Passievol, eerlik en ’n regte moederhen

Vergeet van die kalm, beheersde vrou wat jy op die rooi tapyt sien. Nicole Kidman is eintlik warm, toeganklik en skerpsinnig.

 

Nuwe eenpotgeregte

Beste resepte nóg vir drukkokers en prutpotte. Trooskos met minder moeite én skottelgoed!

 

10 wenke om krag en geld te spaar

Wees ekovriendelik en spaar met dié wenke.

 

Bly hierdie winter gesond – 101 kennerswenke en produkte om die kieme te klop

  • Klop griep en verkoue
  • 4-weke-gesondheidsplan
  • Oplossings vir stres

 

Hoe dit jou raak …

wanneer jou ouers skei (en jy self ’n volwassene is). ’n Blik op die unieke probleme wat volwassenes ervaar wanneer hul ouers skei. 

 

WEN! WEN! WEN!

 

WEN ’n Safariwegbreek van twee nagte ter waarde van R50 000

 

 

 
 
 

Koop hierdie uitgawe hier of teken in.

 

 

 
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief