×
Skakel na Engels

Kinders se kwinkslae – uit die mond van die suigelinge

Dis die eerste skooldag van die nuwe jaar, vir sommige kinders hul heel eerste skooldag. Hier is ’n video oor die koddige – soms skreeusnaakse – goed wat kinders oor daai eerste dag kwytgeraak het

 

 

 

 

Video: Hooplaha.com and Buzzfeed.com

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wenke vir terug-skool-toe-inkopies

Ons help jou voorberei vir dié gewigtige taak deur die huiswerk vír jou te doen

Close