×

Kerspromosies van Le Creuset wat jy nie moet misloop nie!

Kry fantastiese afslag wanneer jy die volmaakte geskenk uit Le Creuset se reeks kookgerei kies

Le Creuset gee sedert 1925 die toon aan met die vervaardiging van kleurryke gehaltekookgerei. Bederf jouself of jou geliefdes hierdie Kersfees met ’n artikel uit hul groot verskeidenheid en spaar terselfdertyd! Koop na hartelus met besparings op gietyster-, erdeware- en bakgerei-artikels en meer. Met geskenkidees vir alle pryskategorieë is dit maklik om hierdie feestyd ’n tyd vir deel en gee te maak. Hier is ’n paar van hul artikels op afslag:

 

Koop enige Signature-gietysterkasserol en ontvang ’n gratis geskenk!*

lc60188-008

Dié noodsaaklike, klassieke kombuisartikel van Le Creuset is ideaal om sagte, sappige eenpotgeregte in te maak, asook vir bredies, roostergeregte, soppe en rysgeregte, en selfs vir gebak. Met die aankoop van elke Signature-gietysterkasserol kry jy ’n gratis pasteibak en pastei-eend, of vier minipasteibakke.

* Grootte van gratis geskenk wissel na gelang van die grootte en vorm van die kasserol wat gekoop word.

 

Bespaar 20% op sout- en pepermeule

millslineup

Geur jou gereg in styl met 20% afslag op alle meule. Dié sout- en pepermeule in ’n elegante vorm is in ’n verskeidenheid kleure beskikbaar en word van ABS-plastiek van uitmuntende gehalte gemaak vir sterkte en duursaamheid, met verharde keramiekmalers wat aangepas kan word om fyner of growwer te maal.

 

11 CM: WAS R370 ELK | NOU R296 ELK

11 CM-GESKENKSTEL: WAS R740 | NOU R592

20,5 CM: WAS R450 | NOU R360 ELK

20,5 CM-GESKENKSTEL: WAS R900 | NOU R720

 

Bespaar 15% op alle Rainbow-geskenkstelle

lc-006

Dié stelle met ses helderkleurige erdeware-artikels in ’n stylvolle vertoonboks maak die ideale geskenk. Dis prettig en kleurryk met ’n robuuste hoëgehalte-afwerking. Dit is ook maklik om skoon te maak en krapbestand. Kies uit ramekins, bekers, eierkelkies en meer.

VANAF R416,50

 

Bespaar 20% op reghoekige Heritage-bakke

singles-001_original

Hierdie kleurryke bakke is die slim oplossing vir ’n verskeidenheid resepte, asook algemene kombuistake soos marinering. Diep rande skep oorgenoeg ruimte vir die kos, terwyl die erdewarekonstruksie die regte temperatuur vir geregte behou voor opdiening en gedurende maaltye.

24/19 CM: WAS R340 | NOU R272

31/26 CM: WAS R610 | NOU R488

37/32 CM: WAS R720 | NOU R576

41/36 CM: WAS R960 | NOU R768

 

Koop ’n stel met ’n 22 cm-beker en ’n ontbytbeker teen ’n spesiale prys!

lc-0001

’n Komplimentêre kombinasie teen ’n spesiale prys! Hierdie erdewarebekers is geskik vir temperatuurveranderinge van yskoud tot kokend. Die 10 cm-grootte is ideaal om melk of sap vir ontbyt in voor te sit, terwyl die 22 cm-grootte óf vir warm drankies óf as dekoratiewe vaas vir blomme gebruik kan word.

WAS R770 | NOU R570

 

Bespaar 20% op ’n getemperde, kleefwerende diep 26 cm-pan

le_creuset_handle

Hierdie diep pan is geskik vir groot hoeveelhede en het hoër rande wat bestanddele sal binne hou terwyl jy dit gaarmaak en keer dat jy mors. Die PFOS-vrye kleefwerende bedekking is maklik om skoon te maak, en ’n spesiale verharde basis verseker dat die pan duursaam is en lank sal hou en op enige hittebron gebruik kan word.

WAS R2 300 | NOU R1 84

 

Bespaar R360 op ’n kaasbord met ’n houtsnyplank

lcjune-0024

Harde of sagte kase kan op die beukehoutsnyplank van hierdie ruim bord geplaas word en deur kraakbeskuitjies of snye brood omring word. Verwyder die snyplank en jy het ’n perfek gevormde holte vir doopsouse of salsas.

WAS R1 799 | NOU R1 439

 

Bespaar 20% op Tatin-bakke

le_creuset_cherry

Hierdie gietysterbak het omgekeerde handvatsels wat ontwerp is om varsgebakte onderstebo-koeke, -vrugtepasteie en die klassieke Franse gebak bekend as tarte Tatin maklik uit te keer. Dit is ook geskik om kos in te soteer en rooster.

25 CM: WAS R1 600 | NOU R1 280

28 CM: WAS R2 100 | NOU R1 68

 

 

Bespaar 20% op alle Le Creuset-souskastrolle

lc-0012

Die souskastrol is ’n hoeksteen van die kombuis. Met sy responsiewe temperatuurbeheereienskappe is dit ideaal om souse en bygeregte in te berei. Elke souskastrol kom met ’n styfpassende deksel.

BI-PLY: VANAF R1 832

3-PLY IN VLEKVRYE STAAL: VANAF R1 592

PROFESSIONAL IN VLEKVRYE STAAL: VANAF R1 832

GETEMPERDE, KLEEFWERENDE KASTROL: VANAF R1 592

PRECISION POUR-SOUSKASTROL: VANAF R1 320

SIGNATURE-SOUSKASTROL: VANAF R1 840

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
My Plakboek: Angel Jones

Angel Jones, hoof van Homecoming Revolution, ’n werwingsmaatskappy wat ekspats help huis toe keer, en na wie Thabo Mbeki in...

Close