×
Skakel na Engels

Kersfees-kunsvlytidees met papierborde

Wil jy dié Kersfees saam met jou kinders kunstig raak, maar sonder duur bykomstighede en gereedskap en moeilike aanwysings? Ons het hierdie oulike idees aanlyn gekry oor hoe om eenvoudige papierborde te gebruik.

Ons kon dit net nie weerstaan om hierdie te deel nie! Kyk net hoe maklik dit is om te maak en hoe oulik dit is. Om die volledige aanwysings te kry, gaan kyk hier.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Skoonheidsprodukte – koop of spaar?

Met soveel skoonheidsprodukte te kus en te keur en so min besteebare inkomste, waarop moet jy bespaar en waarin moet...

Close