×
Skakel na Engels

Kanker: Mites en waarhede

Kennis is mag wanneer die siekte jou in die gesig staar

 

 

Kanker word elke jaar by 14 miljoen Suid-Afrikaners gediagnoseer. Dit beteken een uit elke vier mense se lewe word deur die siekte geraak, sê Sue Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa). Om Wêreldkankerdag te gedenk, blaai deur hierdie skyfievertoning van Kansa wat die mites en waarhede oor kanker uitlig.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Eet meer beet

Beet is propvol antioksidante, wat kanker help beveg, en folaat, wat ons almal nodig het, maar dis veral belangrik vir...

Close