×
Skakel na Engels

Jou maklike skoonmaakmiddelgids vir elke vertrek

Die lente is hier!
skoonmaak

plush

Hulle sê verandering is so goed soos ’n vakansie, en ná die lang, koue winter sien ons baie uit na die nuwe seisoen. ’n Behoorlike skoonmaaksessie is net die manier om die lente te vier!

Plush is al vir langer as 50 jaar ’n betroubare handelsnaam van huishoudelike middels in Suid-Afrika. Behalwe vir hul puik leer- en suèdesorgprodukte het hulle nou ook hul reeks uitgebrei om die nuwe Plush Supreme Home-Care-reeks in te sluit met produkte wat jou huis spiekeries sal laat lyk. 

Streel jou sintuie deur jou leefruimtes met die verfrissende Plush Supreme Home-Care-reeks skoon te maak. Die produkte in dié reeks is in verskeie geure beskikbaar wat jou huis silwerskoon sal laat en ook heerlik vars sal laat ruik.

Gebruik dié gids om die regte produkte te kies om elke vertrek skoon en higiënies te kry: 

Kombuis 

Die kombuis is ’n sentrale en belangrike deel van elke huishouding en daarom is dit ongelukkig ’n eindelose werk om skoon en aan die kant te hou.

Gebruik hierdie produkte van Plush om jou kombuis reg te ruk:

Dishwashing Liquid, All Purpose Cream, Pine Gel All Purpose Cleaner, Metal & Stainless Steel Cleaner, Glass/Ceramic Cooktop Cleaner, Granite Cleaner & Polisher, Oven Cleaner, Tile Cleaner, Kitchen Cleaner, Floor & All Purpose Cleaner en Window Cleaner.

Leefvertrek en eetkamer

In die meeste huise is die leef- en eetkamers die dele waar gesinne die meeste tyd deurbring. Dit moet dus mooi skoon en vars lyk én ruik. Gebruik die volgende produkte van Plush om dit skoon te maak: 

Window Cleaner, Wooden Furniture Oil for Light or Dark Wood, Multi-Surface Cleaner, Leather Cream en Wood & Laminate Floor Cleaner.

Badkamer

Span die volgende produkte van Plush in om jou badkamer higiënies en vars te hou:

New Toilet Cleaner, New All Purpose Cream, Tile Cleaner, Pine Gel All Purpose Cleaner, Floor & All Purpose Cleaner, Window Cleaner en Bathroom Cleaner.

Slaapkamer

Kry jou skoonheidslapie in deur jou kamer netjies te hou. Hetsy jy matte, houtvloere of teëls het, daar is ’n produk vir jou behoeftes! Gebruik dié produkte van Plush vir ’n vars en skoon slaapkamer:

Multi-Surface Cleaner, Window Cleaner, Wooden Furniture Oil for Light or Dark Wood, Carpet Care Range (Carpet Shampoo, Carpet Spot & Stain Remover en Carpet Foam Stain Remover).

Vir nog inligting oor Plush volg @PlushSA op Facebook of besoek Plush.

Plush Supreme Logo

Foto’s: Plush

Hooffoto: iStock/Choreograph

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN 1 van 8 Plush-geskenkpakke met huisskoonmaakprodukte ter waarde van R1 000 elk!

Wen een van agt geskenkpakke met huisskoonmaakprodukte van Plush met vergunning van Goeie Huishouding en Plush Plush is al vir langer...

Close