×
Skakel na Engels

Is die geluk aan jou kant?

Drie van ons gunsteling-handelsname het vinnige, maklike kompetisies met fantastiese pryse. Dis beslis die moeite werd om deel te neem. Voorspoed!

MOIR’S #DUNKNOMINATIONS OP FACEBOOK

 

Nomineer ’n vriend(in) om ’n KitchenAid-ketel te wen en jy kan ’n KitchenAid-geskenkpak ontvang as hulle wen!

 

Om deel te neem: Merk jou vriend(in) in ’n opmerking waarin jy hulle uitdaag om hul Moir’s-beskuitjies te doop, ’n foto daarvan te neem en dit voor 12:00 op 11 Maart 2014 op te laai. Gaan “like” die KitchenAid Africa-blad! Bepalings en voorwaardes geld.

 

Kliek hier om in te skryf.

 

 

LE CREUSET-INSTAGRAM-WEDSTRYD

 

Wen een van 20 Le Creuset-fluitketels!

 

Wat is jou gunsteling-Le Creuset-kleur? Neem ’n kiekie van jouself met jou gunsteling-Le Creuset-produk – of die heerlike gereg wat jy daarmee gemaak het. Laai dit op Instagram en merk (“tag”)die foto met @lecreusetsa en hutsmerk #ColourLove. Bepalings en voorwaardes geld.

 

 

WEN MET I WANT THAT/HEY GORGEOUS

 

Wen ’n geskenkpak van Hey Gorgeous van R600

Dié reeks lyfskropmiddels en lyfsoufflés het produkte met name soos Chocolate Chip Body Scrub Bliss en Holiday Happy Crème Brûlée Soufflé. Wie sal nou nie mal wees daaroor nie?

 

• “Like” I Want That op Facebook

• “Like” Hey Gorgeous op Facebook

Los ’n opmerking op die I Want That-webwerf

 

Die weggee eindig op 7 Maart en net Suid-Afrikaanse inwoners kan daaraan deelneem.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Advertensie-promosie: Die Le Creuset-belofte

Le Creuset-steenwareprodukte lewer keer op keer uitstekende resultate

Close