×
Skakel na Engels

In die April-uitgawe

Ons splinternuwe uitgawe is nou beskikbaar! Vind uit waarna jy kan uitsien in die April-uitgawe:

Die beeldskone Scandal/The Fixer-aktrise, Kerry Washinton, is op ons nuwe voorblad en sy deel die lewensraad wat sy aan haar dogter wil oordra.

Ons deel ook 101 briljante bakwenke:

  • Prettige verjaardaghappies
  • Besondere versier idees
  • Flatervrye kortpaaie

Vind ook uit wat rykes se 7 grootste geheime is.

Ons wys jou vinnige, bekostigbare selfdoen-dekor vir jou slaapkamer.

 

En as jy vriende het wat deur ’n egskeiding gaan, kan jy meer lees oor hoe om vir hulle ware ondersteuning te gee.

 

Jy kan ook fantastiese pryse wen dié maand:

Een leser kan ’n viernag- vaart op die MSC Sinfonia na Maputo en die Portugese Eiland in Mosambiek ter waarde van R20 800 wen.

Wen ’n Magimix Le Blender ter waarde van R3 500 en ’n geskenkpak met Bakers® Good Morning-ontbytbeskuitjies

Wen ’n African Extracts-velsorg-geskenkpak van R1 500

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 

In die April-uitgawe

Sommige van die opwindende artikels wat jy in ons nuutste uitgawe kan lees!

 

 

Die Nashville-ster Connie Britton

Oor plastiese chitutgie en die seun wat haar lewe verander het

 

WEN WEN WEN!

’N Jaar se luukse spa-bederf van R48 000 vir twee

 

101 wenke vir geluk, gesondhied en minder stres!

Kweek nuwe gewoontes aan

Plus: Snydokters vertel wat jy wil en nie wil hoor nie

 

Planne vir Paasfees

  • Kortpad- en uithalerkos vir kuiermense
  • Selfdoendekor vir jou tafel
  • 30 beste piekniekplekke
So maklik soos 1,2,3
Mooi hare – elke dag, heeldag
Wees gelukkig getroud
Begin deur die selfhelpboeke uit te gooi
9 apps vir die beste slimfoon-foto’s
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 

In die April-uitgawe

Sommige van die opwindende artikels wat jy in ons nuutste uitgawe kan lees!

Jessica Simpson

Oor haar sakesukses, hoe om kritiek te hanteer en gewigsverlies

 

 

WEN WEN WEN

’n Wegbreek vir vier na die Grand Dédale Country House ter waarde van R 25 125

 

EN

 

Een van drie koningingrootte Sealy Posturepedic-bedstelle te rwaarde van R15 000

 

 

101 Maklike wenke om jou huis te orden

Ruk die deurmekaarspul in ’n japtrap reg

 

 

Nooi vriende vir ’n noenontbyt

8 Kosbloggers se njam-njam Paasresepte

 

 

Word elke dag uitgerus wakker

Strategiee wat slaap=-eksperts aanbeveel

 

 

Ja, dit is moontlik

Gee raad waarna jou tiener sal luister

 

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 

In die April-uitgawe

Sommige van die opwindende artikels wat jy in ons nuutste uitgawe kan lees

 

Skep Orde

101 maniere om jou hele huis reg te ruk

Kliek hier vir nóg wenke en raad oor hoe om jou huis en elke ander aspek van jou lewe te organiseer.

 

Velsorggeheime

16 lesers tussen 30 en 74 verklap hul beste raad

Kliek hier vir raad, wenke en skoonheidstruuks wat jou jare jonger sal laat lyk.

 

‘Mamma, ek’s vet’

Wat om te doen wanneer jou dogter dít sê

Kliek hier vir dr. Michelle Borba, ’n deskundige op die gebied van ouerskap, se raad vir kinders met ’n lae selfbeeld. 

 

3 langpad-roetes

Ons het reeds al die beplanning gedoen

Bang jy vergeet iets by die huis? Laai ons inpaklysie hiér af. 

 

WEN

’n Gesinswegbreek by die see en meer

 

10 Soetste bederwe vir die pase

Kliek hier vir nog resepte vir smelt-in-die-mond-lekker nageregte.

 

Julianne Moore

Sy’s snaaks, suksesvol… en wroeg steeds oor haar sproete

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Skakel na Engels

In die April-uitgawe

Sommige van die opwindende artikels wat jy in die nuutste uitgawe van Goeie Huishouding kan lees, is…

Kry Meer Pakplek

Klein skuiwe, groot impak

28 Bladsye Ekstra

Koekbak-sterre deel hul geheime, resepte en top-kopies

Stop Pyn Natuurlik

Waarom akupunktuur werk – en vinnig ook!

Wen

5-ster koekbak-internskap, luukse huisware en bederwe van meer as R136 000

4 Haarstyle …

… wat die jare sal laat waai

Ouers, haal diep asem

As jou kind slegte vriende huis toe bring

101 Dinge

Vakansie-boeke vir elke smaak

Jennifer Hudson

Hoe sy 37 kg afgeskud het

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe groei jou tuin dié herfs?

Met die weer wat koeler raak, is dit jou maand om jou grasperk en die res van die tuin vir...

Close