×
Skakel na Engels

Hou jou troeteldiere weg van gif!

Oppas dat jou hond of kat nie per ongeluk gif inkry nie. Hier is ’n lys van giftige plante en kosse wat erge siektes of selfs die dood tot gevolg kan hê

Plante waarvoor jy versigtig moet wees: 

 

Vye

Affodille

Maartlelies

Irisse

Klimop

Clivias

Dallelies

Poinsettia

Wisteria

Krismisblomme

Jasmyn

Filodendrons

Yuccas

Swaardlelies

Strelitzias

Lantanas

Verbleikblom (Brunfelsia)

Azaleas

Gousblomme

Impatiëns

Purperwinde

Amarillis

 

NEEM KENNIS: Dié lys is nie omvattend nie. Vra jou veearts oor die plante in jou tuin indien jy onseker is.

 

Kosse om te vermy:

 

Sjokolade

Amandels

Rou vis

Uie

Knoffel

Druiwe en rosyne

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Klop troeteldier-allergieë

Dit kan kommerwekkend wees wanneer jou troeteldiere met velallergieë of ’n jeukerige vel sukkel. Ons het ’n paar wonderlike produkte...

Close