×
Skakel na Engels

Hoeveel kilojoules verbrand jy?

Gebruik ons handige tabel om uit te werk hoeveel kilojoules jy verbrand as jy oefen

Langs elke aktiwiteit is die geskatte aantal kilojoules wat jy per kilogram liggaamsgewig per 30 minute sal verbrand:

 

  • Gholf 9.22 kj/kg
  • Fietsry, 15 km/h 11.52 kj/kg
  • Swem (25 meter per minuut) 11.06 kj/kg
  • Tennis 14.74 kj/kg
  • Muurbal 18.89 kj/kg
  • Stap, 3km/h (20 minute per km) 5.53 kj/kg
  • Draf, 8 km/h 17.05 kj/kg
  • Hardloop, 13 km/h 28.11 kj/kg
  • Aërobiese oefening (lae impak) 10.60 kj/kg
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ja, jy mág maar soetgoed eet

Om die regte gesondheidskeuses te maak, is dikwels ’n uitdaging, en ons wil jou sê jy hoef nie altyd so...

Close