×
Skakel na Engels

Hoeveel kafeïne bevat dit?

Drink jy drankies wat kafeïn-vry is? Is jy seker?

 

 

Kenners meen dat die gemiddelde volwassene sowat 200 mg kafeïne nodig het vir ’n waaksame effek. Elke persoon voel egter dié inspuiting op ’n ander manier, te danke aan ons toleransie en genetika. So luister na jou liggaam, en kies dan jou wawyd-wakker-wapen:

 

• SWARTTEE (240 ml): 14 mg tot 61 mg

GROENTEE (240 ml): 24 mg tot 40 mg

• ESPRESSO (30 ml): 40 mg tot 75 mg

KOFFIE (gebrou) (240 ml): 95 mg tot 200 mg

• KITSKOFFIE (240 ml): 27 mg tot 173 mg

• DONKERSJOKOLADE (30 g): 20 mg

• MELKSJOKOLADE (30 g): 6mg

• WITSJOKOLADE (30 g): minder as 2 mg

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Is jou sjokoldae die moeite werd?

Sjokolade bring soete plesier vir miljoene mense regoor die wêreld. Ons is mal daaroor, en as ons dit nie het...

Close