×
Skakel na Engels

Hiep-hiep-hoera, dis naweek!

Hier is 3 gesinsvriendelike aktiwiteite vir die naweek:

KAAPSTAD

 

DHL-stranduitdaging op Clifton

 

Gaan kyk Sondag hoe Springbokrugbyspelers die Clifton-lewensredders die stryd aansê met raakrugby, vlagkompetisies en toutrek.

 

 

JOHANNESBURG

 

Klassieke-motorskou

 

As jy dol oor klassieke motors is, gaan maak Sondag ’n draai by B&B se Hillfox-mark.

 

 

DURBAN

 

Meditasie vir kinders

 

 

Doen ’n slag iets anders – neem jou kinders dié Sondag vir prettige meditasielesse.

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Naweekpret wat dit sal laat voel of jy steeds met vakansie is

Jy kan steeds pret hê al is jy terug by die werk

Close