×
Skakel na Engels

Gratis eetbare koekversierings

Versier ’n koek of kolwyntjies vir ’n partytjie met Snowflake se reeks eetbare Disney-suikerversierings

 

Toor met ’n tema

 

Het jy vir die prinsessie in jou lewe ’n temakoek beloof, maar die tyd begin jou inhaal?

Moenie bekommerd wees nie – danksy Snowflake se reeks eetbare Disney-suikerversierings – soos dié wat jy in ons Junie 2013-uitgawe gekry het – kan jy daardie winkelkoek in ’n meesterstuk omskep.

Jy kan tussen Tinkerbell, Buzz Lightyear en baie meer kies. R21,99 elk by uitgesoekte Spar-winkels.

 

 

Kliek hier vir al Snowflake se smullekker-koekresepte.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Stylvolle en unieke glase

Wees ’n bietjie minder formeel en maak soos die Europeërs – bedien wyn of vonkelwyn in kleiner café-stylglasware (of selfs...

Close