×
Skakel na Engels

Gesinspret vir die langnaweek

Of jy nou in Kaapstad of Bloemfontein woon, ons het iets vir almal

 

 

KAAPSTAD

 

Wild Clover Market

 

Smul aan heerlike eetgoed of les jou dors met varsgemaakte koffie, boetiekbier of vonkelwyn terwyl jy na musiek luister.

 

 

JOHANNESBURG

 

Seussical Jr.

 

Neem die kinders om die karakters Cat in the Hat, Horton the Elephant, Gertrude McFuzz en Mayzie La Bird in lewende lywe te ontmoet.

 

PRETORIA

 

Nickel-Kersmark

 

Ondersteun plaaslike entrepreneurs én ’n goeie saak in ’n gesinsvriendelike atmosfeer.

 

 

DURBAN

 

Umhlanga-somerfees

 

Daar sal daagliks pretaktiwiteite, soos talentkompetisies, speletjies en ander kindervriendelike aktiwietite op Umhlanga se pragtige hoofstrand aangebied word.

 

 

 

BLOEMFONTEIN

 

Boeremark

 

Kom geniet tradisionele Suid-Afrikaanse kos, soos pap en kaiings, pannekoek, vetkoek en die nederige boereworsrolletjie!

 

 

PORT ELIZABETH

 

Karaoke

 

Karaoke saam met Lady Natly of dans tot ou nag op die maat van haar musiek.

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Naweekpret vir die Gesin

Dié naweek gaan beslis lank onthou word met hierdie pretaktiwiteite vir die hele gesin, in jou omgewing.

Close