×

GAYNOR SILJEUR SE MOIR’S-BEKERKOEKE IN SJOKOLADEGEUR

Maak 3

Drie redes om verlief te raak op MOIR’S se sjokoladegeur-bekerkoeke – dis soos ’n eetbare drukkie!

Bestanddele:

  • 3 pakkies MOIR’S Mug Cake in sjokoladegeur
  • 150 ml melk

 

Om die koek te maak:

  1. Meet 50 ml melk in ’n 200 ml-beker af.
  2. Voeg die inhoud van die pakkie by die melk en meng goed.
  3. Mikrogolf op hoog vir:
  • 1 minuut en 30 sekondes (900 W)
  • 1 minuut en 40 sekondes (800 W).
  1. Haal uit die mikrogolf en laat vir 2 minute afkoel.
  2. Voeg ’n bolaag van jou keuse by en geniet.

 

Tip

Use a 250ml mug to allow extra space for toppings.

Wenk

Gebruik ’n 250 ml-beker om plek vir bolae te laat.

 

Bolae

 

Kersie op die koek

Skep vanieljeroomys bo-op en versier met ’n kersie.

 

So souserig

Bedruip met sjokoladesous terwyl die bekerkoek nog warm is.

Katjiebotterverrassing

Voeg ’n bietjie grondboontjiebotter of sjokoladesmeer by die beslag voordat jy dit mikrogolf.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
VICKI SLEET SE MOIR’S-BEKERKOEKE IN CRÈME CARAMEL-GEUR

Maak 3

Close