×
Skakel na Engels

Fliek-springmielies by die huis

Is jy mal oor die springmielies wat mens by die flieks kry? Jy kan dit by die huis maak met Nu Metro Chilla Popcorn Sprinkles

 

 

Nuut op die mark – en ideaal vir snoesige aande by die huis met die koeler weer – is Nu Metro Chilla Popcorn Sprinkles. Die 10 g-sakkies is in drie geure beskikbaar: Salt & Vinegar, Butter Salt en Cream Cheese & Chives. Jy kry 10 sakkies in elke boks, óf met een geur of as ’n multipak met al drie.

 

Chilla Popcorn Sprinkles kos ongeveer R29 per boks by die voorste kleinhandelwinkels én dis kosjer. Vir meer inligting besoek www.chilla.com.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
4 beste DVD’s om op Valentynsdag te kyk

Nog nie planne nie? Nie lus vir oorvol restaurante nie? Hier’s wenke vir ’n onvergeetlike tuisbly-afspraak

Close