×
Skakel na Engels

En die wenners van die 2017 Eat Out Mercedes-Benz-restaurantpryse is …

Wel gedaan!
2017 Eat Out Mercedes-Benz-restaurantpryse

Die room van Suid-Afrika se restaurantbedryf is op Sondag 19 November vereer tydens die jaarlikse Eat Out Mercedes-Benz-restaurant-toekenningsgeleentheid wat by GrandWest in Kaapstad gehou is. Hier is die 10 restaurante wat met die louere weggestap het:

1. The Test Kitchen (Woodstock, Kaapstad)

 

Crisp Pork Belly, Wood Roasted Sweet Potato, Orange Dashi

A post shared by The Test Kitchen (@thetestkitchenct) on

2. Restaurant Mosaic at The Orient (Elandsfontein, Pretoria)

 

“Fantasy Forest” at Restaurant Mosaic

A post shared by Chantel Dartnall (@restaurantmosaicatorient) on

3. The Restaurant by Waterkloof (Somerset-Wes)

4. Chefs Warehouse at Beau Constantia (Constantia, Kaapstad)

 

ChefsWarehouse#BreeStreet#open#lunch#Monday-Saturday

A post shared by Liam Tomlin (@chefswarehouse_chef_liamtomlin) on

5. Greenhouse by The Cellars-Hohenort (Constantia, Kaapstad)

 

Working on some summer flavors… #summershere #cheflife #abalonetarte

A post shared by Peter Tempelhoff (@petertempelhoff) on

6. Camphors at Vergelegen (Somerset-Wes)

7. La Colombe (Constantia, Kaapstad)

8. The Shortmarket Club (Kaapse middestad)

 

Tuna for the start of the weekend.

A post shared by The Shortmarket club (@theshortmarketclub) on

9. Overture (Stellenbosch)

10. The Pot Luck Club (Woodstock, Kaapstad)

 

Fresh fish crudo, granadilla tigers milk trout roe and dashi chip.

A post shared by The Pot Luck Club (@thepotluckclubct) on

Vanjaar is die restaurante in die 11de tot 20ste posisies ook vereer:

11. Jardine Restaurant (Stellenbosch)

12. Foliage (Franschhoek)

13. Wolfgat (Paternoster)

14. Jordan Restaurant (Stellenbosch)

15. Fermier Restaurant (The Willows, Pretoria)

16. Thali (Tuine, Kaapstad)

17. DW Eleven-13 (Dunkeld-Wes, Johannesburg)

18. Hartford House (Mooirivier, KwaZulu-Natal)

19. Luke Dale-Roberts X The Saxon (Sandhurst, Johannesburg)

20. La Tête (Kaapse middestad)

Al die wenners

Uitnemende restaurante en individue in die Suid-Afrikaanse kosbedryf het ook spesiale pryse ontvang. Hulle is:

Eat Out S.Pellegrino & Acqua Panna Sjef van die Jaar: Liam Tomlin van Chefs Warehouse & Canteen (Kaapse middestad)

Eat Out Retail Capital Nuwe Restaurant van die Jaar: La Petite Colombe (Franschhoek)

Eat Out Graham Beck-sjefsprys: Kobus van der Merwe, Wolfgat (Paternoster)

Eat Out Rising Star: Kayla-Ann Osborn, The Chefs Table (Umhlanga)

Eat Out Woolworths-volhoubaarheidsprys: Camphors at Vergelegen (Somerset-Wes)

Eat Out-diensuitnemendheidsprys: Restaurant Mosaic at The Orient (Elandsfontein, Pretoria)

Eat Out-wyndiensprys: Moses Magwaza, Restaurant Mosaic at The Orient (Elandsfontein, Pretoria)

Eat Out John Psillos-prys vir uitstaande bydrae tot dienslewering: Morne Wessels, La Petite Colombe (Franschhoek)

Eat Out Lannice Snyman-prys vir lewenslange prestasie: Letitia Prinsloo

Eat Out-stylprys: Fermier Restaurant (The Willows, Pretoria)

Woolworths TASTE Eat Out-beurswenner: Bryan Mlotshwa

Bron: Eat Out

FOTO: iStock/andresr

LEES OOK:

5 kosse vir ’n vlekkelose gelaat

Jy kan nou sowaar by Tiffany’s gaan ontbyt eet

6 geregte met ’n verrassende oorsprong

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Jy kan nou sowaar by Tiffany’s gaan ontbyt eet

Audrey Hepburn sou vir seker in haar noppies gewees het!

Close