×
Skakel na Engels

Dra ’n maksi-rok

Dié noodsaaklike kledingstuk sal jou lyf vlei, wat ook al jou vorm of die nommer wat jy dra

 

 

Jessica Biel wys haar sexy kurwes deur ’n belt by haar maksi-rok te dra – dís nou stad-sjiek!

 

Mal oor haar styl? Jy kan ook só lyk. Kry dié pragtige rok nou:

 

 

R129,99, Mr Price

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief