×
Skakel na Engels

Dolce & Gabbana se “Street of Dreams”

Dolce & Gabbana het ’n 2014-uitgawe van hul geur The One bekend gestel. Kyk gerus na hul besonderse advertensieveldtog, genaamd “Street of Dreams”, met Matthew McConaughey en Scarlett Johansson en onder regie van Martin Scorsese

http://youtu.be/YO2fTlldqds

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief