×
Skakel na Engels

Doen dit dié naweek: Begin met joga

Ja, ons weet … jy wou nog altyd met joga begin het

Ons weet immers dit kalmeer jou senustelsel, stryk die kinkels in jou liggaam en gees uit en help jou om beter te slaap.

Gelukkig kan jy dit op jou slaapkamervloer doen – sommer vanaand nog! Voordat jy gaan slaap, probeer dié agt jogaposisies vir ontspanning, soos gedemonstreer deur LexiYoga. Kry nog interessante inligting – oor hoe om byvoorbeeld jou voorkoms met joga te verbeter by www.lexiyoga.com.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Alison Sweeney se wenke vir gewigverlies

Vind uit hoe die aanbieder van The Biggest Loser dit reggekry het om gewig te verloor en nie weer op...

Close