×
Skakel na Engels

Reese Witherspoon se besonderse verjaardaggeskenk aan haar 18-jarige dogter

Kyk net hoe dierbaar! Deur Amy Mackelden
Reese Witherspoon

Die Hollywood-ster het die groot dag met twee Instagram-plasings gevier, en kyk net na die foto’s – die appel val vir seker nie ver van die boom nie!

 

#18

A post shared by Reese Witherspoon (@reesewitherspoon) on 

Ava het ‘n foto gedeel van Reese se geskenk aan haar – hou maar die sneesdoekies byderhand, dis so spesiaal!

 

18 letters that made me cry (hard) today, courtesy of my lovely mother.

A post shared by Ava Phillippe (@avaphillippe) on 

’n Onlangse foto van Ava het bloot die onderskrif “#18” gehad, maar by die ander plasing het Reese ’n langer boodskap aan haar dogter geskryf:

By die nostalgiese foto van ’n veel jonger Ava, skryf Reese: “Gelukkige 18de verjaardag aan my liefling-dogter @avaphillippe ! 🎂 Jou sagmoedigheid, grasie, intelligensie en sin vir humor verstom my elke dag opnuut. Ek is so lief vir jou en jou GROOT ❤️ en is dankbaar dat ek jou ma kan wees. 😊#proudmom #18.”

Ava is kennelik haar ma se ewebeeld en Reese se hartroerende gelukwensing wys presies hoe lief die aktrsie vir haar gesin is.

Van: Good Housekeeping US

FOTO: Gallo Images/Getty Images

LEES OOK:

Nicole Kidman het dalk die aap uit die mou gelaat oor ’n 2de reeks van “Big Little Lies”!

Seleb-ma’s en hul spieëlbeeld-dogters

25 vrae om jou kind te vra in plaas van “Hoe was jou dag?”

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ons kies die mooiste rokke op die rooi tapyt in 2015

Hollywood se toekenningseisoen is eersdaags hier en ons kan nie wag om te sien wat al die sterre op die...

Close