×
Skakel na Engels

Dinsdag is skoenedag

Die weer is stadig maar seker aan die verander en dis die ideale verskoning om ’n paar slenterskoene aan te skaf

 

 

1.    Adriene Patent Loafer – Country Road, R849

Dis die perfekte kombinasie van gemak en styl.

 

 

2.    Colour Block Smart Loafer – Mr Price, R69,99

Rond jou werkvoorkoms met dié tweekleur-slenterskoene af.

 

 

3.    Mint Tassle Stitch Loafer – Zando, R279

’n Informele skoen vir wanneer jy gaan inkopies doen of saam met die familie gaan eet.

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hakke op die rooi tapyt

Ná die prysseremonie gons almal oor wat by die Oscars aangegaan het. Hier is die topskoene wat ons reken perfek...

Close