×
Skakel na Engels

Die perfekte palmhandsakkie vir daai aandjie uit

Kyk hoekom hierdie sjiek handsakke op ons wenslysie is

Foto: REX/Zelig Shaul


 

Jy hoef nie ’n hele nuwe uitrusting vir Valentynsaand te kry nie. Maak soos ’n rolprentster en kry net vir jou ’n sexy handsak.

 

Victoria Beckham lyk deftig met ’n spierwit palmhandsakkie.

 

Eva Longoria gee haar pienk rok ekstra oemf met ’n swart spykerhandsakkie.

 

Foto: REX/Startraks Photo

 

Kry die voorkoms met dié sjiek handsakke:

 

Palmhandsak met patroontjies R299, Zoom 

Vikson-handsak R216, Zando  

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ja vir hoede!

Of hulle vir die son of vir die paparazzi wegkruip, dié sterre lyk superstylvol met hul hoede by hul daguitrustings

Close